
Sucelle Erasmus
Ek is deel van 'n familie van vyf vir wie ek baie dankbaar is. `n Gebore plaasmeisie in die Vrystaat met `n liefde vir natuur en mense. Ek glo gesonde families kan `n groot verskil maak in die samelewing en sien dit as 'n voorreg om 'n beter verstaan vir mekaar te fassiltiteer. Ek is al sedert 2013 betrokke by verskeie jeugkampe, uitreike en leierskap programme. n Geregistreerde pastorale berader vanaf 2019 en sedert 2022 het Hoërskool Durbanville ook deel geraak van my reis waar ek as lewensafrigter en berader dien.
Tieners het n spesiale plek in my hart en glo ons kon deur die jare saam groei. God se genade is die rede dat ek kan doen wat ek doen en my dankbaarheid daarvoor is oneindig groot.
I love people's stories and believe that each person holds within themselves great potential. I am passionate to see individuals and relationships flourish and define what I do as the privilege to create a space where clients can be facilitated to get from point ‘A’ to ‘B’.
I believe that each client has all the resources within themselves to bring change, they just might not yet be aware of it.
Memberships
Registered at COMENSA (Coaches and Mentors of South Africa)
Religious Specialist in Christian Pastoral Counselling at ACRP & CPSC



